Potchefstroom Akkommodasie by Cimaja Farm Stay | LekkeSlaap
+68
+68

Cimaja Farm Stay

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Hanskraalweg 1, Prinsloosrust, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cimaja Farm Stay is op ’n plaas 20 km buite Potchefstroom net langs die R501 geleë. Verblyf beskik oor 'n selfsorgkothuis en 'n tentkamp.

Die kothuis het 'n slaapkamer met slaapplek vir 3 tot 4 gaste op ’n koninggrootte-bed en ’n dagbed in die sitarea. Daar is ook ’n ekstra enkel- of dubbelslaapbank beskikbaar. Die kothuis het 1 badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, ’n oond, ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die tentkamp bied tente met 2 enkelbeddens in elk. Daar is 'n moderne ablusieblok en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is ook 'n opelug-stort en toilet. Die kamp is beskikbaar vir privaat besprekings en funksies tydens sekere tye van die jaar.

Potchefstroom het baie doendinge om jou die hele jaar mee besig te hou. Voetslaanpaaie, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke is in oorvloed en Potchefstroom bied ook die jaarlikse Aardklopfees aan. Daar is 2 plaaskothuise by Cimaja Farm Cottages wat albei braaigeriewe het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Cimaja Farm Stay
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hanskraalweg 1, Prinsloosrust, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Hanskraalweg 1, Prinsloosrust, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASBps7MBgsRYYmOH7AiJJdqAv8HbrTsbnpz5ADCS6PyZjPw9Jq4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 1 Haaskraal Road Prinsloosrust 2520 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 14:00 -26.828460067167 27.124718642281
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za