Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cinnamon Boutique Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ann May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cinnamon Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicky G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf, sal dit aanbeveel, Busi was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons is baie mooi verwelkom en die gasvrou het alles mooi verduidelik en ons die plek gewys, kamer skoon en baie netjies, ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cinnamon Boutique Guest House se terugvoer

Geagte gas
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ek sal sorg dat Busi dit ook lees. Ons verseker ons gaste van ons 6-ster gasvryheid en ek is bly om te sien dat ons dit bereik. Ons hoop dat u weer binnekort by ons gaan kom bly. Sien al die fantastiese winter spesiale aanbiedinge wat ons het.
Ann en personeel

Cinnamon Boutique Guest House
Vanaf
R2 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2351 Beacon Pad, , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMGQxOGFlLWE3MGUtNDMwYi05MDQ5LTdiNWMxMjcxNTk1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2351 Beacon Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.993028229376 22.573986053467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem