Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cinnamon Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2351 Beacon Pad, , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 925 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by Cinnamon Boutique Guest House in Wilderness op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is sentraal geleë in 'n tropiese paradys, stapafstand vanaf alles in Wilderness en net 'n uur se ry van die meeste van die Tuinroete se besienswaardighede af. Hierdie gastehuis is eksklusief ontwerp en word beskou as dié plek waar jy moet tuisgaan as jy die Tuinroete besoek.

Met die intrapslag word jy bewus van Cinnamon se kalm atmosfeer en die feit dat intimiteit en privaatheid gehandhaaf word al is die geriewe baie ruim. Daar is altyd 'n stil plekkie te vinde in een van die 4 sitkamer-areas. Selfs wanneer die gastehuis vol bespreek is, is daar altyd 'n hoekie waar jy sal kan ontspan en die omgewing geniet.

Cinnamon Boutique Guesthouse waarborg onvergeetlike 5-ster verblyf in die Wilderness, onder meer luuksheid, eksklusiwiteit en personeel wat uitstekend opgelei is. Ontspan op die sonnige dek by die swembad met 'n skemerkelkie in die hand; om in die luim te kom vir heerlike kos en wyn by een van die omliggende restaurante. Cinnamon Boutique Guest House voorsien rustige verblyf vir besoekers wat die Tuinroete wil verken.

Die gashere en personeel van Cinnamon Boutique Guest House sal sorg vir 'n onvergeetlike vakansie. 'n Skitterende swembad en tropiese paradys wag op jou wanneer jy die houtbruggie oorsteek. Die reuk van kaneel en die ruimte sal jou sinne oorrompel en jy sal sommer met die intrapslag al voel of jy gepamperlang word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cinnamon Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ann May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 14

Ligging

  • 2351 Beacon Pad, , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cinnamon Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2351 Beacon Pad, , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMGQxOGFlLWE3MGUtNDMwYi05MDQ5LTdiNWMxMjcxNTk1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2351 Beacon Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.993028229376 22.573986053467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem