LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cinque Montagne | LekkeSlaap
+17

Cinque Montagne

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Cinque Montagne
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annarjie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely homey. Very comfortable and everything you need is there.

We where very friendly welcomed by the owner. All our needs were looked after. Pleasant stay. Will stay there again.

Cinque Montagne's terugvoer

Dankie Annetjie. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Ek is dankbaar dat julle die tydjie hier geniet het. Dit is my doel. Ek sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete, Hanlie.

Cinque Montagne
Gillian R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gillian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was not welcoming, people were not friendly.

They did not allow us to use their swimming pool. We slept on the same sheets 4 nights. No one to empty our rubbish bin. We were cleaning for ourselves instead of us going out there and enjoy our vacation. I would not recommend them to anyone at all.

Cinque Montagne's terugvoer

Thank you for your time to write a review.
My much-loved unit is cared for and cleaned by myself. In my listing description our swimming pool, daily bedding and towels service and general housekeeping service is not advertised.
We offer what is written on our listing and I think you found that exactly as it is.
My price reflects the self-catering facility that we are and we have had wonderful experiences with lovely guests. They took their small kitchen bin outside.
The sheets get changed after 4 days stay.
The swimming pool is not used currently as it got damaged during the drought period.
It will be good to read the description of units before booking.

Cinque Montagne
Anna S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjiese plek. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.

Mooi en netjiese plek. Naby geleë aan alle inkopie plekke, Jasmyn, Hartmark, ens.

Cinque Montagne's terugvoer

Dit was heerlik om gawe mense soos julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer in Harties.

Cinque Montagne
Simon V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Saam met vriende

Wonderlike gasvryheid.

Vriendelik, warm en huislik.

Deirdre C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid, netheid, stilte en privaat.

Hanlie, dankie vir die gulde ontvangs, dit het ons onmiddellik tuis laat voel. Die verblyf is netjies en het alles wat nodig is en is ook privaat. Ons het die stilte baie waardeer, sal die verblyf definitief aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

Martie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met vriende

Netjies, gerieflike en rustige verblyf naby alles in Harties.

Dankie Hanlie vir jou gasvryheid - ons het ons verblyf geniet. Die woonstel is baie netjies en skoon, en baie goed toegerus met alles wat nodig is - dis ook baie naby aan al die besienswaardighede in stil woonbuurt. Dit was sakpas en perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar kom oorbly!

Cinque Montagne's terugvoer

Goeiedag Martie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Jy laat my hart warm klop.

Dit was 'n heerlike voorreg om julle te kon ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer in Harties, julle is altyd welkom.

Groete,
Cinque Montagne

Cinque Montagne
Selmare H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selmare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gasvry!

Dit was 'n baie aangename verblyf. Hanlie doen baie moeite. En laat mens tuis voel.

Fadiela J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fadiela J
Gesin met klein kinders

Place was like home, neat and clean.

See stars.

Leanne C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig.

Het alles wat jy nodig het en is goed geleë.

Sizweni M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizweni M
Saam met vriende

Very clean and the owner was very friendly to us.

Lovely place we enjoyed our stay. We had everything we were looking for. A nice place indeed.

Cinque Montagne's terugvoer

Sizweni. Thank you. I am glad you enjoyed your stay. Yiu are most welcome again. Thank you for leaving the unut ub such a good state. It was so clean and i do appreciate it.

Regards,
Hanlie

Cinque Montagne
John S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Netjies, skoon en goed toegerus.

Was baie tevrede met die gastehuis. Vriendelike diens en eienaar baie behulpsaam.

Wim B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Hanlie. Die eenheid bied alles wat nodig is. Ongelukkig het ons 'n hittegolf getref en het lugreëling baie gemis. Die dakwaaiers het darem effens gehelp. Ons het ook self 'n waaier saamgebring. Die verblyf was verder baie aangenaam.

Tholakele Debora M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tholakele Debora M
Saam met vriende

We had a great long weekend.

The lady was very friendly and welcoming. The place was super clean and everything we needed was there from blankets, a TV, to toilet paper, hangers and so forth. The family even went to the extent of dropping us off everywhere we we wanted to go for dinner and took us to the snake park where we saw some great animals.The place was safe and clean the rest of the family wasn't in our faces or bothering us. We had our own space and peace of mind. The house is just 6 minutes away from the dam which was the highlight of the trip and about 15 minutes walking distance to the mall. We were treated really well. My friends and I had a lovey stay at Cinque Montagne. I actually have nothing bad to say about this place at all.

Yolanda B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie lekker skoon plekkie. Als wat jy nodig het vir 'n kort verblyf. Hul kon net meer suiker en melk neergesit het. 4 lepels suiker en 200 ml melk is nie genoeg vir 4 gaste nie. Of sê net vir die gaste daar is nie daardie gerief nie. Dat hul kon voorsorg tref. Sal die plek aanbeveel.

Cinque Montagne's terugvoer

Hallo Yolanda, Dis jammer dat julle nie genoeg gehad het nie. Jy moes my net gevra het, ek sou beslis vir jou meer gebring het. Ek sal meer suiker insit volgende keer. Groete, Hanlie

Cinque Montagne
Debra F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

Very nice place to stay. Everything was great. Just one thing missing was a TV. It is always nice to be able to have some music and the news.

Cinque Montagne's terugvoer

Hi Debra. I'm so sorry you didn't see the TV. It is in the living area in the TV cabinet. I usually go through the unit with the guest. Unfortunately, I was not here when you booked in. I will put a note in the house rules book for the next time something like this happens again. I am really so sorry. Regards, Hanlie

Cinque Montagne
Lientjie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend, ons het dit so geniet, dis so gemaklik en die tannie is super vriendelik en behulpsaam, kan nie wag om weer te gaan nie.

Sien beslis ons gou weer!

Cinque Montagne's terugvoer

Beste Lientjie,

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang, julle was lieflike gaste en ook bedagsaam en vriendelik. Dankie vir die netjiese skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Cinque Montagne

Cinque Montagne
Amanda P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice experience.

Very nice place, neat, warm welcome by hostess. Will go again.

Andre B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis.

Apart van die hoofhuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely cottage.

Separate from the main house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Craig M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, kalm verblyf.

Baie lekker, netjies en privaat.

Pieter C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend.

Gasvrou was uitstekend met hulp, en baie vriendelik. En ontbyt was van die beste. Sal enige een aanbeveel om daar te oornag. Uitstekende diens.

Cinque Montagne's terugvoer

Dankie Elsie. Dit was werklik 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek is dankbaar dat julle, jul verblyf hier geniet het. Julle is welkom om enige tyd weer te kom. Ps. 91. Groete, Hanlie.

Cinque Montagne
Juandre M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M
Gesin met tieners

Lekker, veilig en goeie diens!

Lekker oornagslaapplek, alles gehad in woonstel. Dankie vir alle ekstras. Goeie ligging en veilig. Gasvrou was baie vriendelik en ons mooi gehelp en als gewys. Sal enige tyd aanbeveel.

Joe B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and hospitable host.

Asked Hanlie to make a picnic basket to surprise my wife and she made all the arrangements. Did not just meet my expectation but exceeded it.

Christo B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie met alles wat nodig is.

Uitstekend, sal aanbeveel.

Louisa P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P
Gesin met tieners

Asemrowend.

Cinque Montagne is 'n pragtige plekkie, oulik ingeruim en lekker gemaklik vir 'n naweek wegbreek, saam 'n geliefde of saam met die familie. Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs. Baie dankie, ons sal dit baie geniet, en sal julle plekkie beslis aanbeveel vir enige iemand wat beplan om Schoemansville te besoek.

Rienie R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie R
Saam met vriende

Huislik en het so welkom gevoel.

Die woonstel was groot en baie skoon en het alles en nog meer ingehad as wat ons wou hê. Ons is van begin tot einde so welkom laat voel. Hanilie het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met tye van inboek tot ons uitgeboek het. Sy het toestemming gegee dat ons eers 3 uur kom uitboek. Sonder enige verdere kostes. Sy het ook op versoek vir ons die lekkerste aandete en ontbyt gemaak. Dit is beslis die plek vir ons in die toekoms.

Clarissa N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa N
Gesin met klein kinders

Ons het ontmiddellik tuis gevoel.

Baie dankie vir 'n wonderlike nag se verblyf. Dit was fantasties lekker!

Cinque Montagne's terugvoer

Clarissa,
It was aangenaam om jou en jou dierbare gesin te ontmoet. Harties het so baie om julle te bied, julle moet volgende meer langer kom kuier, dankie vir die netjiese, skoon eenheid, ek dink ek moet jou huur.

Cinque Montagne
Chantell S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S
Saam met vriende

Voel soos my ma se huis.

Die stortkop kan net vervang word, dit spuit net 3 strale water. Verder was als daar en meer. Oulike plekkie en baie behulpsame dame.

Cinque Montagne's terugvoer

Hi Chantell ek dal die stortkop vervang. Dankie dat jy dit noem. So jammer dat dit so was, julle moet weer kom kuier dat jy n behoorlike stort kan neem dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Kom kuier gerus weer.

Groete aan Nicki.

Cinque Montagne
Lenie R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Cinque Montagne is beslis 'n plek om te gaan rus. Die gasvrou Hanlie is uiters hulpvaardig en gasvry.

Cinque Montagne's terugvoer

Baie dankie Lenie. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het en lekker gerus het. Julle was so stil soos muisies en die woonstel is lieflik skoon gelaat. Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Cinque Montagne
Jaco V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik.

Baie gemaklik. Het alles wat 'n mens benodig.

Cinque Montagne's terugvoer

Dankie Jaco. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Cinque Montagne
Anna-marie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie N
Enkelreisiger

Heerlik, rustig.

Lekker gebly. Skoon, netjies.

Jacques P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly by Cinque Montagne. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is geleë in n goeie omgewing met goeie sekuriteit. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Annelize L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige verblyf in goed toegeruste eenheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Cinque Montagne's terugvoer

Dankie Annelize, dit was ook baie aangenaam on julle hier te ontvang. Ek is bly julle het jul tydjie hier geniet. Dit is vir ons so goed om te weet julle was veilig, rustig en tuis.
Groete,
Cinque Montagne

Cinque Montagne
Johan P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld in 'n rustige en veilige omgewing.

Die eenheid is uitsonderlik goed toegerus, netjies en skoon met vriendelike, aangename eienaars wat gaste werklik tuis laat voel.

Riaan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, mooi plek en alles is daar wat jy nodig het.

Dit was baie stil en netjies. Ek sal enige tyd weer hulle besoek.

Zakhele M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zakhele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The place is neat, cosy and has everything you need, the hosts are warm and welcoming. We did not regret our stay and we can't wait to be back there again. I highly recommend it if you're looking for a homely feeling.

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuyperstraat 64, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzI0Y2NiLTBhYjYtNDk5ZS1hZjhjLTc2ZTM4YmQzZGZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 35 5 1 5 64 Kuyper Street Schoemansville 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.731409320221 27.869283877316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!