LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Haven Cintsa Accommodation | LekkeSlaap
+19

Sea Haven Cintsa Accommodation

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis braai en drankie familie pak (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 600, Shearwater-singel, Cintsa-Oos, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea Haven Cintsa Accommodation bied puik verblyf vir 'n groot gesin of 'n vriendegroep in Cintsa East, sowat 35 km noordoos van Oos-Londen en lekker naby talle besienswaardighede, soos Areena River Side Resort, Olivewood Golf Estate, Crawford’s Beach Lodge, Barefoot Café, en net 1,2 km vanaf die strand.

Hierdie dubbelverdiepinghuis met selfsorgfasiliteite bestaan uit 4 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n TV-kamer. Drie van die slaapkamers is op die boonste vlak en een van die slaapkamers is op die grondvloer. Daar is 2 hoofslaapkamers met dubbelbeddens, een op die boonste vloer en een op die grondvloer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof met oond, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond.

Cintsa Accommodation het ook 2 dekke met see-uitsigte. Die onderste dek het 'n ingeboude braai en 'n draagbare braai is beskikbaar vir die boonste dek.

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, DStv-dekodeerder (nie Explora nie) en -slimkaart, skoonmaakmiddels, kos en drankies saambring. Basiese linne word voorsien. Gaste is verantwoordelik daarvoor om die linne te was gedurende verblyf mits ander reëlings met die gasheer getref is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Haven Cintsa Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Sea Haven Cintsa Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Erf 600, Shearwater-singel, Cintsa-Oos, 5200, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Haven Cintsa Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 600, Shearwater-singel, Cintsa-Oos, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9UmuDowkApoVLebQ166KB9NiHdYCx6jbKjwWgedTbrDdvTr8t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 990  per nag (plek vir 8) 6 5 1 4 Stand 600 Shearwater Crescent 5200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.820985624652 28.115653842688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!