LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Haven Cintsa Accommodation | LekkeSlaap
+19

Sea Haven Cintsa Accommodation

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Sea Haven Cintsa Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danica B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danica B
Saam met vriende

Heerlike plek met goeie uitleg en toerusting.

Daar is wel groot fout met vog in muur aan kombuis se kant. Twee showers se kouekraan moet reg gemaak word, asook van die elektriese toestelle het nie lekker gewerk nie. Bo en behalwe dit, is dit 'n heerlikke plek en sal beslis weer daar woon en aanbeveel vir ander.

Sea Haven Cintsa Accommodation's terugvoer

Hi Danica,

Dankie vir jou terugvoer. Ons het aandag gegee aan die vogprobleem, asook die krane en toestelle.

Ons sien uit om julle weer daar te sien.

Sea Haven Cintsa Accommodation
Tina M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M
Saam met vriende

It was amazingly beautiful.

The house has everything and more. Big, clean and very accommodating. We will definitely coming back and this time with our family.

Carisa M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa M

Gemaklik, home away from home.

Huis is goed ingerig en het baie lekker gebly. Sou net die volgende aanbeveel: Sekuriteit hek vir veiligheid. Tuin stoele vir die deck en meer bakke en potte in die kombuis.

Suzette B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Wat ons gemis het was patiomeubels, want plek het 2 groot patios. Braai op onderste patio. Enigste verblyf op ons toer wat nie handdoeke voorsien nie. Daar is ook 'n probleem met stortkraan van die boonste hoofslaapkamer.

Mark V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V
Gesin met tieners

Too noisy.

Cintsa East is a really nice holiday village and the house is comfortable with great sea views and close to the beach. Ilona was very helpful and made sure everything was in order. The downside to the house is that is right next to the main road into Cintsa with a lot of traffic noise. The house is also in a rundown complex, with no security and infested with dogs that bark incessantly, day and night. So, for me and my family it was way too noisy, especially when you are looking to get away from busy Joburg.

Nazri C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nazri C
Gesin met klein kinders

Goeie kliëntediens in 'n rustige omgewing.

Die uitsig is mooi en die eenheid is goed ingerig.

Vanaf R2 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 600, Shearwater-singel, Cintsa-Oos, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9UmuDowkApoVLebQ166KB9NiHdYCx6jbKjwWgedTbrDdvTr8t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 990  per nag (plek vir 8) 6 5 1 4 Stand 600 Shearwater Crescent 5200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.820985624652 28.115653842688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!