LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Circa Luxury Hotel Apartment 106 | LekkeSlaap
+10

Circa Luxury Hotel Apartment 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 14, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Circa Luxury Hotel Apartment 106 is in die Kaapse middestad en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby die KIKS, verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetarea en genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Die hotel het 'n kroeg op die perseel waar gaste 'n wêreldklas-maaltyd kan geniet.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Circa Luxury Hotel Apartment 106 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Jetty-straat 14, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 14, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83108b8e8d066c79cea27b5eea5d16fef653c4e41378a9dd25bdfa868b012318b11702df11f87590607d11ff1faa4b5f8a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 14 Jetty Street Foreshore 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.9179892 18.4252014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!