Kaapstad Middestad Akkommodasie by Cisca's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+6

Cisca's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 19, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cisca's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel is op die 9de verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n elektroniese kluis. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, kooktoebehore, eetgerei, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met 'n TV en DStv Compact-kanale. Die gebou spog ook met 'n binnenshuise swembad, 'n klein gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en aangewese parkeerplek met afstandbeheer-toegang.

Die gebou is ideaal geleë naby nagklubs, restaurante, museums, die MyCiTi-bushalte en net 2 km van die KIKS en Kunstekaap-teater af.

Slaapplek

’n Bespreking by Cisca's 1 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Adderley-straat 19, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 19, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyyjEKn1vr4mmVR61zOy08m1JF6AAge9LtZllNBNUEZnwHXperr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 19 Adderley Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.923762 18.42157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za