Ciska's Cozy Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ciska's Cozy Corner bied oornagverblyf in Kempton Park. Daar is verskeie winkelsentrums in hierdie groot dorp en Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, die besigste lughawe in Afrika en 'n verskeidenheid sakereisigers en toeriste is hier te vinde.

Dié eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en het 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir enkellopendes, sakereisigers of paartjies. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste en gemaklike stoele. Gaste kan in die swembad afkoel en WiFi en veilige parkeerplek agter elektriese omheining is beskikbaar.

Vakansiegangers kan 'n dag deurbring by Emperor's Palace met sy casino, spa, diverse restaurante, Odean Showbar en Theatre of Marcellus, of die verskeidenheid winkelsentrums aandurf.

Slaapplek

'n Bespreking by Ciska's Cozy Corner sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ciska's Cozy Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]