Citrus Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Citrus is in Tulbagh op dieselfde perseel as die eienaar se huis geleë. Die woonstel het sy eie ingang en 'n privaat binnehof vol sitrusbome wat regdeur die jaar vrugte dra.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n aparte ingang en gaste het toegang tot 'n binnehof en braaigeriewe.

Die eienaars het kennis oor Tulbagh en die omliggende omgewing en sal graag hulle kennis wil deel as gaste op soek is na doendinge, soos wynproe, voetslaan tot by die waterval of net die dorpie wil verken.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Citrus Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false