by City Lodge Hotel Fourways | LekkeSlaap
+44

City Lodge Hotel Fourways

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir City Lodge Hotel Fourways
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Albert T - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Kamer was ruim en netjies. Ontbyt was uitstekend. Personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Zelda E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda E
Enkelreisiger

Ek het langs gaste beland wat geen respek vir ander gehad het nie. Het partytjie gehou in hul kamer. Die bestuur het my sonder probleme na'n stil kamer aan die anderkant van die hotel geskuif.

Ontbyt is nie ingesluit wat ek bevraagteken vir die prys per nag. Ek het my selfoonlaaier vergeet en bestuur het vir my een geleen.

Colin D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay.

The staff are friendly and helpful, the breakfast is good.

Nichelle S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nichelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld?

Die hotel se fasiliteite is heeltemal op standaard maar daar is niks besonders aan die verblyf daar nie. Die diens is goed en professioneel en die ontbyt was lieflik met baie opsies, ek dink net die plek is 'n bietjie duur, aangesien ek dink mens kan baie beter en meer moderne verblyf kry vir dieselfe prys.

Ernest A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en ontspannend.

Het dit baie geniet, was lekker vir 'n wegbreek.

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 422 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Montecasino-boulevard en Witkoppen-straat, Fourways, 2068, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641a961f4a4a4e320a91229539e3ce4b25743c81a1a1455a42078d0e61ed3dbc653ac3cfc42e2b4de621e44929f4649a7de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road Fourways 2068 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.024388179365 28.016720180898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem