LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by City Lodge Hotel OR Tambo International Airport | LekkeSlaap
+49

City Lodge Hotel OR Tambo International Airport

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir City Lodge Hotel OR Tambo International Airport
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hugo V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die opset het my uitstekend gepas vir 'n laataand-vlug.

Ek voel die hotel is onnodig duur.

Louis John V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis John V
Enkelreisiger

Baie goeie ligging, puik diens, ruim skoon kamers, alles baie goed!

Sal beslis weer gebruik, baie goeie ligging met puik diens!

Lourens S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ontvangs was vriendelik, behulpsaam. Kamers is eersteklas en netjies. Kos is heerlik en saamvol.

Fiona J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf by OR Tambo.

Of jou vlug laat arriveer of vroeg vertrek is dit definitief die plek om te oornag in Johannesburg.

Leon H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H
Enkelreisiger

100% vir verblyf.

Die restaurant was teleurstellend. Ongeskikte personeel.

Christopher P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het 1 dag oorgeslaap om die volgende dag Plettenbergbaai toe te vlieg. Staff was baie vriendelik en behulpsaam. Als was baie netjies en die restaurant se kosse heerlik. Baie dankie.

Mcayla S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf.

Goeie diens, vriendlike staff.

Eloise O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise O
Enkelreisiger

Aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam, net sleg gewees dat ek 'n probleem met my parkeringkaartjie ervaar het al die pad na die 1ste vloer moes gaan en R150.00 moes betaal en toe weer R68.00 toe ek onder by hek kom. Mens sal beslis meer gebruik maak van verblyf as die parkering ingesluit is by die fooi. Moet noem die hotelwerkers was almal baie behulpsaam en het my mooi gehelp.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 620 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Bo Parkeerarea 2 Verdieping 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10cadf152bb7f866dfa610c5b8ace15fbbc2d21ff527d0b4fcf6b3a2eeb958cec1d0fb432771c34530c82bd1c456ce7af02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 OR Tambo International Airport Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5 1627 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.132594624844 28.229469178304
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem