+14

City Oasis Suite Cape Town

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Buitenkant Street, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Kaapstad, is City Oasis Suite 'n ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is 'n verskeidenheid moderne kafees, restaurante en winkels binne loopafstand, terwyl die V&A Waterfront 2.2 km weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 46 Buitenkant Street, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Buitenkant Street, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a7be8f3f4e8a7886978ce733b6bd7cb6e703ebe84043ae8bf45e5d94a61cf10c2fa55aae4cec32a61102d349808ec6cccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 46 Buitenkant Street Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.928608 18.422253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang