Marlothpark Akkommodasie by Civet House | LekkeSlaap
+25

Civet House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civetlaan 2739, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Civet House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in die Marlothpark Bewarea. Hierdie lieflike huis is in die bos met 'n uitsig oor die park, waar die enigste verbygaande verkeer die wild is, wat koedoes, bosbokke en duikers insluit, sowel as vlakvarke, kameelperde, sebras, muishonde ??en 'n oorvloed voëllewe.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed in elkeen. Hierdie kamers het elk 'n en suite-badkamer en lugversorging, asook 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Bo is die hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamer bied 'n privaat stoep wat ideaal is vir 'n vroeë oggendkoffie. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n kleedkamer met ingeboude kaste, lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, YouTube, 'n Playstation 4 en Blu-ray. Daar is ook 'n kluis om waardevolle items te bewaar. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, sowel as 'n aparte opwasgeriewe met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die kombuis.

Die sitkamer lei na 'n lieflike stoep met 'n swembad, 'n kaggel en braai-area. Daar is 'n klein gimnasium in die huis.

Civet House is 850 m vanaf die Krokodilrivier, met uitsigte oor die rivier na die Krugerwildtuin. Die ingangshek van die Krokodilbrug na die Krugerwildtuin is 20 km vanaf Marlothpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Civet House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Civetlaan 2739, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civetlaan 2739, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfea0c050c469eac3cc006d40f49fa598cbbd76dbecc3397be17bf5a2641a78fde59069d07bcd3a931b07534cfc3682adb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 6) 2739 Civet Avenue Marloth Park 3140 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.342133932508 31.79402997057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za