LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by CJ's Guest Room | LekkeSlaap
+6

CJ's Guest Room

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Forelle-singel 38, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se eiendom. Die gastekamer is in Die Boord, Stellenbosch, naby 'n winkelsentrum geleë.

Verblyf is beskikbaar in bestaan 'n privaat kamer wat geskik is vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Die kamer het ook lugversorging, WiFi en 'n ekstra matras kan 'n week vooraf gereël word. Let daarop dat hierdie kamer aan die huis grens, maar gaste sal nie gesteur word nie en het 'n aparte ingang.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi in en nabygeleë doendinge sluit wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by CJ's Guest Room sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir CJ's Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Forelle-singel 38, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink CJ's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Forelle-singel 38, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZS2ldF0jCnPFp0MxzQSvSzryFNGi8P9FMY4pzVexNBzvlbGEB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 38 Forelle Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.94805 18.851645
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!