LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clanmurray | LekkeSlaap
+13

Clanmurray

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 8, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Clanmurray is geleë in Clanwilliam, 'n betowerende klein dorpie waar families kwaliteittyd saam kan bestee en aan 'n verskeidenheid doendinge kan deelneem. Daar is werklik iets vir almal, van varswater-ski en visvang op die dam, tot wandelroetes, 4x4-avonture, veldblomme en rotskuns.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers en nog 1 slaapkamer. 'n Bababed is beskikbaar. Elkeen van die kamers het lugversorging. Daar is 'n goed toegeruste oopplan-kombuisie en leefarea met 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid is geskik vir selfsorg, maar etes kan voorsien word op aanvraag. Daar is 'n groot braai-area buite. Ons het ook veilige parkeerplek vir jou voertuig. Ons kan ook 'n kinderoppasser reël aangesien ons familievriendelik is.

Die eenheid is sentraal geleë en binne stapafstand van die banke, winkels, die museum en restaurante. 'n Toergids is ook beskikbaar vir 'n verskeidenheid toere in die omgewing, soos die Sederberge, San-tekeninge, rotsformasies, Wuppertal en Lambertsbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Clanmurray sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Clanmurray
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Parkstraat 8, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanmurray het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 8, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NmYxOGM5LTI1NGEtNDc2MS1hNjVkLTNjMmY1ZTRjOThmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 4 8 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.18154678424 18.895255923271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!