LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clanmurray | LekkeSlaap
+13

Clanmurray

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Clanmurray
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Wicus K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wicus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemiddeld.

Baie gemiddeld en basies.

Pattle D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pattle D
Saam met vriende

Was OK, suited our requirements.

A little too small for a group of 8 adults. Kitchen not well equipped.

Clanmurray's terugvoer

Our place is advertised for 4 people but often people ask if we can extend to more people, for there is so much space outside and inside. We allow that for fewer tariffs and we tell the people it is an extended part of the house where 2 rooms share a bathroom and an extra TV room. They can choose if they want the extension added for less money.

Clanmurray
Valerie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons was net ongelukkig dat ons nie gaste kon ontvang nie.

Clanmurray's terugvoer

Ons ooreenkoms is dat ons gaste enige tyd mense mag ontvang, maar ekstra gaste kan nie snags oorbly as hul nie bespreek het nie. So bly ons plek vry van ongewensde besoekers.

Clanmurray
Suna V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker ontspan in 'n keurige, netjiese en veilige omgewing.

Die eienaars het aan elke kleinste moontlike detail gedink om gaste se gerief te verseker.

Louis S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Gesin met tieners

Lekker gemaklik.

Ons het lekker gebly en kan dit aanbeveel vir mense wat verblyf in die area soek.

Albert K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Dit is baie duidelik dat die vriendelike gasheer en gasvrou baie goed onderlê is in die gasvryheid- en toerismebedryf. Alles, selfs die kleinste detail, was na wense. Keurig, skoon, knus en vriendelik.

Annie P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annie P
Saam met vriende

Verzorgde nette kamers.

Fijn verblijf, goede ontvangst, dicht bij centrum.

Rudi En Margriet K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi En Margriet K
Saam met vriende

Handige stop vir blommetoer.

Uitstekende sentrale ligging. Eenvoudig, netjies. Perfek vir een oornagting.

Lizette M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, smaakvol.

Wat 'n vriendelike ontvangs van die eienaars en wat 'n wonderlike plek, lieflik gemeubileerd en smaakvol. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

Lesley B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies ingerig en lekker rustig.

Ons het vinnig besluit om akkommodasie te soek die oggend, het geboek deur LekkeSlaap en het ook 'n paar vrae gehad. Stephanie het my dadelik geantwoord en foto's aangestuur. Ons was welkom ontvang en die akkommodasie is netjies en mooi ingerig met alles wat jy sal nodig hê. Die lugversorging het verskriklik baie gehelp in die warm weer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Hannie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en vriendelik. Stefanie was baie behulpsaam.

Gerieflik geleë. Skoon en netijese verblyf.

Eric J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons is vriendelik ontvang en die linne is baie goeie gehalte. Alle moontlike toerusting en bybehore was beskikbaar. Ek sien uit daarna om weer hier oor te bly. Baie dankie.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 8, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NmYxOGM5LTI1NGEtNDc2MS1hNjVkLTNjMmY1ZTRjOThmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 4 8 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.18154678424 18.895255923271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!