LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clansman Guesthouse | LekkeSlaap
+34

Clansman Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda Keeromstraat 4, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clansman Guesthouse bied gerieflike verblyf in Glen Anil, Durban.

Gaste het 'n keuse tussen Squire 1 wat slaapplek vir 2 gaste het en Squire 2 wat slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede het elk 'n privaat ingang en altwee eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep of 'n familie. Squire 1 het 'n dubbelbed en Squire 2 het 2 dubbelbeddens. Die eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Albei eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Daar is 'n Slim-TV met Netflix in elke eenheid.

Die Clansman het 'n dek met 'n dak, braaigeriewe en 'n ongelooflike uitsig oor die vallei. Daar is onderdak parkeerplek beskikbaar.

Clansman Guesthouse is 4 km vanaf Virginia-strand, 10 km vanaf Moses Mabhida Stadion, 13 km vanaf Marine Parade en Funworld en 15 km vanaf uShaka Marine World.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Clansman Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jacaranda Keeromstraat 4, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clansman Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda Keeromstraat 4, Glen Anil, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592d17b3c29f62fdc8cd4a518ca93bfbced9441f5b19972a7a68c24439f3acd85131752cace6968fefa578b6a43a4c6baaa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Jacaranda Close Glen Anil 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.756532187023 31.038598705523
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!