Clanwilliam Hills House with Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte huis wat stylvol versier is en in 'n veiligheidskompleks teen die Clanwilliamdam geleë is. Die perseel het uitsigte oor die dam en die Sederberge en is gerieflik naby die middedorp geleë.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Skuifdeure bied toegang tot 'n groot onderdak-veranda wat na die gemeenskaplike swembadjie en geplaveide area lei. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Clanwilliam bied verskeie doendinge soos bergfietsry, visvang, voetslaan, 4x4-roetes en wynproe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clanwilliam Hills House With Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za