Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaviews

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Seaviews maak van koopkrag gebruik. Gaste moet asb. hulle eie elektrisiteit by die Spar, Pick n Pay, Checkers of aanlyn koop.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Die verblyf is slegs vir gesinne en paartjies geskik.
- Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en -kabel saambring as hulle DStv wil kyk.
- Rook is verbode.
- Geen geraas word toegelaat nie.
- Die perseel bied slegs slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en is nie geskik vir 8 volwassenes nie.
- Werkers en kontrakteurs kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie en studentegroepe, funksies en groot roepe word ook nie aanvaar nie as gevolg van die kapasiteit.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R988
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R988
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat, Seaviews Holiday Resort, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaXPdAusL6zC4wPCTKZVAsXOJ1aEXAufkgfr62hGxjM0YjytOM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R988 per nag, vir 8 mense 13 5 1 4 Drommedaris Street Seaviews Holiday Resort 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053657215905 24.917222857475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem