LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Claptons 30 | LekkeSlaap
+17

Claptons 30

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Claptons 30
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chanelle C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle C

Baie lekker en rustig. Pagtige uitsig.

Beveel Wifi aan, ontvangs is sleg.

Melissa J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Since the moment we opened the door and smelled the cleanliness of the place it was so refreshing. It was exactly what my husband and I needed just to get away from the city. It's like you on your own little private island. Marianna is such a kind lady, she stayed in contact with me till we checked out. We will definitely be back again. We loved our stay!

Danie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige blyplek met alles wat mens nodig het en meer, asook mooi uitsig.

Dit was so lekker dat ons gewens het ons kon langer bly. Die huisie is gerieflik uitgelê, loopafstand na die strand en restaurante en alles het 'n baie rustige atmosfeer.

Warner H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warner H
Gesin met klein kinders

Ontspannend en ons gesin sal teruggaan.

Ons het ons tydjie daar geniet en die uitsig is ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing and our family will go back again.

Our family enjoyed the stay and the view is amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Claptons 30's terugvoer

Mr Warner Heyns het bevestig dat die gradering vir netheid nie n 2 maar n 5 moet wees. Hulle gaan die nodige regstelling doen.

Claptons 30
Riaana V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana V
Gesin met klein kinders

Ons het so lekker gebly!

Hierdie is n great plek. Lekker naby die see, mooi uitsig en veilig vir die kinders. Sal beslis weer gaan!

Kevin B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed from 4 - 7th Jan 2020.

Had an amazing stay - from booking in to checking out. The chalet is right on the water's edge and walking distance to the beach. Amazing restaurant walking distance. Also water park close by. Have a choice of swimming in the pool / sea or right in front of your chalet in the marina. Will definitely be back.

Nadia L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Lieflike plek, goed geleë en baie netjies.

Love die plek. Awesome uitsig.

Linda L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige plek!

Absoluut pragtige plek. Die eienaar Dale het ons daar ontmoet en was absoluut fantasties! Die akkommodasie was ten volle toegerus. Die uitsig asemrowend! Waarde vir geld! Sal definitief weer teruggaan!

Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Claptons Beach 30, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8hNVMDEBKsovGwCqOAKA87HKhAZ1wM5XlE6VSlv5EK95DU6zuE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 30 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076645838861 24.920623652584
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!