Watersideliving - Claptons 26

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Claptons 26 is 'n tweeslaapkamer dupleks-eenheid in 'n sekuriteitskompleks op die strand by Marina Martinique, omtrent 3 km van Jeffreysbaai af.

Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer het net 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit het 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitend sportkanale.

Die leefarea bied toegang tot die dek waar jy lekker kan braai en luilekker kan ontspan in die rustige omgewing.

Gaste kan gerus van die swembad in die kompleks gebruik maak.

'n Pragtige see- en kanaal-uitsig is vanuit die hoofslaapkamer te sien asook vanaf die houtdek.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Claptons 26 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Claptons 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za