Marina Martinique Akkommodasie by Claptons Beach 39 | LekkeSlaap
+15

Claptons Beach 39

Selfsorg
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Claptons Beach 39 is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en 2 restaurante, en is die ideale bestemming vir 'n gesin opsoek na 'n vakansie by die see.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV. Buite die eenheid is daar 'n buitestort en 'n braai-area.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die marina. Doendinge in die area sluit branderplankry, perdry, voëlkyk, gholf, visvang en tennis in.

Gaste kan gerus hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring indien hul DStv wil kyk. Gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Claptons Beach 39 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8832e7becc2a5973ff6c0c503535d5869925a5f0863a73985e04a1839db0af2f34375668e96c04e617c95161a8f5d9e1ca07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 6) Northern Access Road Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076315068674 24.920391696051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za