Marina Martinique Akkommodasie by Claptons Beach 44 | LekkeSlaap
+14
+14

Claptons Beach 44

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Marina Martinique , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Claptons Beach 44 is 'n selfsorgdupleks in die veilige Marina Martinique-kompleks sowat 5 km vanaf Jeffreysbaai. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met afstandbeheerde toegang en toegang tot die strand.

Die selfsorgduplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamers en badkamer is bo. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is 'n gastetoilet en wasbak op dié verdieping en die eenheid het 'n buitestort. Die eenheid het ook skuifdeure wat op 'n stoepie met ingeboude braaigeriewe oopmaak.

Die kompleks het 'n omheinde swembad en 'n groot grasperk vir kinders om te speel. Gaste kan hul eie boot of kajak saambring en op die kanaal van 5,5 km vaar. Claptons Beach het direkte toegang tot die kanaal. Die water is veilig vir swem en visvang.

Die kompleks het direkte toegang tot die strand en gewilde restaurante, Tapas en Walskipper, aan weerskante van die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Claptons Beach 44 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Palm-rylaan, Marina Martinique , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Marina Martinique , Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055a93b02309646f0b660e0e3e42565bee759955ac27f91c508e7c7c137ca12544157b2410e16487e3bddb334e83356ac04a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) Palm Drive Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076468674663 24.919941866943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za