Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

17 Claptons
Vanaf
Vanaf R580
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n DStv-dekodeerder beskikbaar, indien jy dit aangeskakel wil hê sal 'n ekstra fooi gehef word.
Gaste moet asb. die eenmalige skoonmaakfooi van R450 binne die eenheid los vir die skoonmaak van die eenheid as hulle uitgaan.
Minimum verblyf tydperk van 3 dae word vereis.

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is 'n OVHD dekodeerder beskikbaar met 18 TV-kanale en radio-kanale gratis vir diegene wat nie DStv het nie.

Ongelukkig word troeteldiere, matrieks/studentegroepe, henne- of rampartytjies of ander byeenkomste, visvanggroepe, kontrakteurs of werkgroepe nie toegelaat nie. Verblyf is slegs geskik vir gesinne of paartjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem