Ugie Akkommodasie by Clarendon Guest House | LekkeSlaap
+14
+14

Clarendon Guest House

20 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Clarendon Guest House is 'n bekoorlike, historiese gebou wat tot en met 1962 gebruik is as 'n weeshuis vir meisies. Die gastehuis is in Ugie geleë, onder die kranse van die Drakensberge.

Daar is 16 individueel versierde kamers met kombuisies en en suite-badkamers. Die kamers is toegerus met dubbelbeddens, DStv, waaiers, verwarmers en haardroërs.

Etes kan op versoek voorsien word en word in die eetkamer bedien. Daar is 'n heerlike kaggel om die koue af te weer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die volgende doendinge is in die omgewing beskikbaar: Gary Kashula Trekkermuseum, Ugie Metodiste Kerk, grotpaadjies in die Prentjiesberg en Woodcliff, asook ski by Tiffendell Ski-oord.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Clarendon Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofstraat 12, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Gaste dink Clarendon Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Ugie Grens Area Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYjM0MTQ0LWQyMTEtNGRkMC05OTM5LTc0ZWE1MDlhMGY3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 12 Main Road Ugie 5470 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.196724971328 28.231268048221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za