LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarendon Guest House | LekkeSlaap
+14

Clarendon Guest House

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Clarendon Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ryan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great host and good food.

The host Chris was great, we were very relaxed after a long drive in. We decided to have supper and it was wonderful. The bed was very comfy.

Nick Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Saam met vriende

This authentic, well-preserved and historic old home is a good place for antique enthusiasts to visit - an authentic trip back in time.

See stars.

Janet V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Besigheidsreis

Old Fashioned comfort.

Beautiful place in the country not to far from Mthata. Shops within walking distance to get the basic requirements. Spar, Shoprite and Ackerman's available in town.

Gary S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in 'n 1950-tydkapsule.

Ons het ons verblyf by Clarendon baie geniet. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met oudhede. Die gasheer, Chris, se kennis van die area was baie interessant. Die ontbyte was uit die boeke en ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in die area kuier.

Dimakatso M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M

The guest house is old,but beds are comfortable.

See stars.

Esme R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esme R

Aangenaam verras met diens en gasvryheid.

Clarendon Guest House is 'n oase in 'n verlore dorpie. Veilig, netjies en skoon met alle moderne geriewe. Ruim kamers en pragtige antieke dekor. Lieflike, bedagsame mense by ontvangs. Ons het heerlik gekuier en gawe mense ontmoet.

Billy T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Buitengewone belewenis voorsien deur 'n besondere gasheer wat ons altyd sal bybly.

Hier het ons 'n gastehuis met karakter en atmosfeer wat diep in ons menswees geklim het. Hier word spesiale moeite gedoen deur Chris, 'n besondere mens met passie en trots op sy gastehuis. Hy ken die geskiedenis van die omgewing en ontsien geen moeite om sy gaste te help en in te lig nie. Die etes was smaaklik en keurig in 'n besondere eetkamer en eetgerei bedien. Die kamer was baie netjies en spesiaal. Voorwaar 'n voorreg om hier te kon bly vir twee wonderlike dae.

Clarendon Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit beteken vir ons baie. Die Theunissens is gaste wat diep in ons harte ingekruip het. Ons sal hulle altyd onthou.

Clarendon Guest House
Irma L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L
Saam met vriende

Ons huis ver van die huis!

Ek en 'n vriendin is op 'n ‘road trip’ deur SA. Die geskiedenis van die Clarendon Gastehuis is iets besonders! Oom Chris het ons bederf met lekkerte uit die kombuis, baie raad oor die res van ons reise. Hy't ons selfs die volgende dag gebel om te hoor of ons darem veilig gearriveer het by ons volgende bestemming. Afrikaanse, Suid Afrikaanse gasvryheid!

Belma D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belma D
Saam met vriende

Pleasant, comfortable, clean, friendly host.

It was like living in a museum. Comfortable rooms, en-suite, clean. Very nice indoor braai area. Friendly host. DSTV in all rooms and we watched the Springbok game. Safe parking area for our vehicle and trailer. Will recommend to friends.

Jan Hendrik B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Dis 'n baie interessante, histories waardevolle gastehuis vol antieke items en meubels. Die gasheer is vriendelik, gasvry en heeltemal gefokus op die gemak en behoeftes van sy gaste. Heerlike slaapplek en lekker boerekos!

Clarendon Guest House's terugvoer

Beste Jan Hendrik,

Ek waardeer jul positiewe kommentaar. Dit beteken vir my geweldig baie.

Groete,
Chris Gouws

Clarendon Guest House
Sanet S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant en esteties bevredigend.

Ons het lekker geslaap in die pragtige ou geskiedkundige gebou. Die versameling antieke meubels het bygedra tot die lekker ervaring. Die gasheer was behulpsaam en het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Hennie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Nostalgie en gasvry.

Ou gebou met geskiedenis en mooi antieke meubels.

Catharina D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tuis en gelukkig daar. Baie gasvrye baas op die plaas.

Kos en alles was uiters goed. Die geslskap aangenaam. Die plek is lieflik ingerig met al die oudhede, wat ons baie graag bekyk het en geniet het. Miskien net beddegoed en matrasse hernuwe (maar net ’n wenk), tog het ons lekker geslaap. Jammer dit is so droog, want mens kan sien dat mooi plante is gebruik. Eienaar was ook baie vriendelik dat ons ’n nag korter moes bly. Na ’n maand darem baie huis toe verlang.

Dp V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Baie dankie, ons het dit baie geniet en die plek is baie mooi.

Salomon J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness in Ugie.

Vriendelike mense. Netjies. Mooi gastehuis.

Gill H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill H
Saam met vriende

A character filled interesting old world guest house.

Value for money, well situated stopover en route to the Cape or KZN.

Hugh H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay. A very interesting place.

We received the utmost attention. The owner was full of interesting information. Bed was comfortable, shower was hot. The position on the main road is not ideal and dogs barked all night. We had an excellent meal.

Piet S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Assemrowende oudhede.

Die gastehuis is soos 'n museum met pragtige oudhede en geskiedkundige inligting.

Ben B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker oornag in 'n pragtige natuuromgewing en het ons verblyf geniet.

Pragtige ou gebou en bypassende meubelment. Baie dankie aan Chris Gouws en seun Dirkie vir hul gasvrye ontvangs en hulp.

Schalk P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P
Saam met vriende

Gasvryheid puik, maar netheid en instandhouding kort aandag.

Pragtige dekor met periode meubels, kompleet soos 'n museum. Ongelukkig nie orals netjies en goed instandgehou. Netheid kort aandag. Puik gasheer en heerlike ontbyt.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYjM0MTQ0LWQyMTEtNGRkMC05OTM5LTc0ZWE1MDlhMGY3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 12 Main Road Ugie 5470 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.196724971328 28.231268048221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!