LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Interiors Accommodation | LekkeSlaap
+65

Clarens Interiors Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n pragtige berg-uitsig en privaatheid.

Daar is 2 selfsorg-opsies by Clarens Interiors, naamlik The Loft en The Studio. The Loft is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping en The Studio is 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping. Elke eenheid het kombuisgeriewe, 'n eetarea en sitkamer met 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word agter die gebou agter 'n elektriese hek gebied. 'n Privaat wandelpaadjie langs die gebou lei gaste na waar hulle wil wees. Die eiendom word deur restaurante en kroeë omring, so gaste is werklik in die hartjie van Clarens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Clarens Interiors Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Interiors Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6e098ed3222edc5b70d58787ff27ca8371fccdca5e95d1b1a823ed72059f27366f18cdbff03d3248cd1b565e31ea624656a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!