LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Interiors Accommodation | LekkeSlaap
+65

Clarens Interiors Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Clarens Interiors Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gemaklik!

Baie goeie keuse. Baie gerieflik, heerlike bed, mooi en baie aandag aan detail. Sal beslis weer kom en sal ons vriende vir seker aanbeveel. Baie goeie ligging.

Anneri H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. baie goed ingerig en vriendelike diens.

Uitstekende verblyfkeuse. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Henro V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome tye!

Ek verstaan nie hoekom enige iemand op enige ander plek sal gaan wil bly tydens jou oorstop in Clarens nie! Dit was ongeloof lekker, en baie mooi netjies en skoon. Maak seker om net jou eie hout te bring.

Monique D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi.

Pragtige en netjiese plek. Stapafstand van alle besienswaardighede.

Aneliza J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneliza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, goed toegerus en goed geleë!

Wat 'n pragtige, goed toegeruste en veilige plek. Ons het so lekker gebly en die Studio is beslis meer as waarde vir geld. Die kombuis is goed toegerus, die sitkamer en slaapkamer is ruim en netjies, en die badkamer met lieflike bad en groot stort is ongelooflik. Ons sal beslis weer van Clarens Interiors Accommodation gebruik maak.

Marie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Pragtige plek! Ons het baie lekker gebly!

Miemie N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie N
Saam met vriende

Heerlike wegbreek.

The Loft is pragtig gemeubeleer. Die linne hoogstaande gehalte. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is in die eenheid. Die ligging is perfek, restaurante en winkels is loopafstand van die eenheid. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer terug gaan.

Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer terug gaan. Baie naby aan als gelee, jy kan jou voertuig stop en te voet orals uitkom en besoek.

Vera K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Little town beautiful

We had a good break people friendly town clean and you felt safe. Being in town was good you could walk to restaurants and shops which was very nice

Graham G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well appointed, central.

Charming accommodation, perfect for our overnight needs, but will be great for a few days' stay. Nice hosts who also run a professional home decor supply and service shop.

Clarens Interiors Accommodation's terugvoer

Thanks Graham,
Was great to meet you.
You are welcome anytime!
Regards,
Anel.

Clarens Interiors Accommodation
Roehan M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roehan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net great gewees! Dit is in die middel van als en die plek is prentjiemooi.

Dit is die beste plek waar ons al gebly het in Clarens! Die eienaars is baie behulpsaam en laat mens welkom voel.

Clarens Interiors Accommodation's terugvoer

Baie dankie Roehan,
Ons sien uit daarna om julle terug te he!
Groete,
Anel.

Clarens Interiors Accommodation
Retha O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens en goed georganiseerd.

Sal vir seker weer hier oorslaap op pad plaas toe!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6e098ed3222edc5b70d58787ff27ca8371fccdca5e95d1b1a823ed72059f27366f18cdbff03d3248cd1b565e31ea624656a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!