Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Lakeview Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 395, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarens Lakeview Cottage is 'n rustige en romantiese losstaande selfsorg-kothuis by Clarens se ingang. Ons verblyf bied onbelemmerde meer- en berg-uitsigte en is net 'n paar minute se stap vanaf die middedorp.

Dié baksteenkothuis het 'n grasdak en 'n oopplan-ontwerp. Daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die kothuis beskik oor 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n elektriese oondjie, stofie, tweeplaatgaskookplaat, ketel, broodrooster, mikrogolf, yskas en 'n diepvrieskis. Kombuis- en braaigereedskap, eetgerei, breekware, potte, panne en glase word ook voorsien. Daar is genoeg tee, koffie, melk, suiker en beskuit om jou verblyf mee af te skop. Die sitkamer het 'n rusbank vir 2 en 'n tafel met 2 stoele. Gratis WiFi is gratis.

Lakeview Cottage bied ook 'n stoep met braaigeriewe en veilige, privaat parkeerplek is vir 2 voertuie onder 'n groot skaduboom beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Clarens Lakeview Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Clarens Lakeview Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 395, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Lakeview Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 395, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZTYzOThhLTUwNDItNGQ5MC1iOGZhLWY4ZGI1NTNiY2IyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 395 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -28.511472086821 28.422087314783