LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Lantern | LekkeSlaap
+72

Clarens Lantern

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 21, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clarens Lantern is in die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.

Verblyf is beskikbaar in die hoof-selfsorg-villa met slaapplek vir 6 gaste, en 2 gaste-suites wat individueel versier en gemeubileer is met slaapplek vir 2 persone in elk. Die hoof-villa het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n eetkamer.

Die 2 gaste-suites kan apart of saam met die villa bespreek word. Elke kamer het 'n bed met 400 draadtelling-linne, 'n en suite-badkamer met komplimentêre geriewe en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Clarens Lantern
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hillstraat 21, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Lantern het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 21, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c829a84b958a02726e83c045e9b78b882984d6c1642146c0befff2f6b9c8f90ad592d7932bd07240be6cbef23c39643555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 21 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.521673261169 28.414865046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!