Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Juliana D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana D

Ruim, netjies, mooi en veilig.

Baie lekker gebly in 'n ruim netjiese mooi plek en het uitstekende kliëntediens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Jinne, baie dankie! Julle was baie goeie gaste, kom weer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Irene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en dit baie geniet, veral dat die twee Schnauzers kon saamgaan.

Baie lekker huis met alles wat jy nodig het. Ligging baie goed en stapafstand van die dorpsplein. Baie veilig en goed omhein indien hondekinders saamgaan. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Skoon, mooi en goeie ligging.

Baie lekker plek vir 'n kuiertjie. Die huis is volledig toegerus met alles wat benodig word. Ons het baie tyd deurgebring op die stoep met sy wonderlike uitsig. Die kaggel was heerlik in die koeler aande. Dit was 'n baie besige naweek so dit was lekker om van die huis af te kon stap na alle winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Pragtig, netjies, gerieflik.

Dis 'n baie netjiese plek met letterlik alles wat 'n mens kan nodig kry. Perfek geleë en alles is skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anscha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha V
Saam met vriende

Lovely and homely house, close to town with everything you need.

We will be happy to stay there again anytime. The fireplace is lovely on colder evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannende huis met alles wat 'n mens aan kan dink. Die noodhulpkas is 'n pluspunt.

Die huis met sy uitnodigende atmosfeer het alreeds begin met 'n boodskap "die huis is gereed vir jullle" lank voor die inkloktyd. Dankie daarvoor. Alles in en om die huis is smaakvol met karakter. Die noodhulpkas van die huis is die eerste keer wat ons dit beleef. Die noodvoorraad, water en alternatiewe krag is uit die boonste rakke, selfs vir daai musiekte was voorsien. Sal beslis weer gebruikmaak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie, dis gaaf om te weet iemand gebruik die ekstras wat ons voorsien. Hier kry ons alweer beurtkrag. Hoop julle kom gou weer.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Wicus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus B
Gesin met tieners

Pragtig, met meer as genoeg vir selfsorg.

Ons as gesin van sewe kan Mount Rose enige tyd vir 'n groot gesin aanbeveel. Die kamers met en suite was selfs vir ons ouers wat reeds diep in hul 80's is gerieflik. Die hele wooneenheid leef uit na buite met pragtige uitsig en tuin. Mount Rose is ook uitstekend toegerus vir selfsorg. Dankie Gerhard en Santi vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie vir jou aanprysing, dit beteken werklik vir ons baie om sulke woorde te lees. Ons hoop julle kan weer terugkom en hier ontspan!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Regina R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina R
Gesin met tieners

Ons het 'n absolute fantastiese kuier in die wonderlike woning van Santie en Gerhard gehad.

Die huis is loopafstand van die winkels en die "Square"geleë. Die huis is fantasties toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die huis is ook groot genoeg sodat mens nie beknop voel nie. Die buite leefarea is wonderlik en mens voel nie bedreig met werklose karakters nie. Ek sal hierdie huis hoogs aanbeveel vir mense wat daardie ekstra wil hê. Die fyn detail wat Santie daar aangebring het is wonderlik. Baie dankie vir al julle moeite. Ons het ons verblyf verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Goeiste, en dit met beurtkrag en al. Ons waardeer julle komplimente uiters baie. Kom gerus weer.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Andre L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Prima verblyf met topligging.

Eerste keer wat ons Mount Rose as ons Clarens-akkommodasie probeer het. Ons was besonder beïndruk en kon al die regmerkies maak: lieflike groot huis, alles pynlik netjies, fyn detail en afronding oral, Smart TV, uitstekend toegeruste kombuis, mooi slaapkamers en badkamers, baie ruim boonste-vlak hoofslaapkamer met selfs sy eie koffie-en teestasie. En voeg dan by: honde-vriendelik - en byna reg in die middedorp wat twee blokke weg is, maar jy voel nie in die middel van die gewoel nie. Die rustige uitsig vanaf die heerlike patio na Mount Horeb en die Maluti's rond die prentjie af. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Jinne, baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit regtig. Die huis is al ouer en daar is dinge wat ons nog wil verbeter, so as julle weer kom hoop ons julle hou nog meer daarvan!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Risti R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Risti R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious house with a gorgeous view! Well equipped, clean, and comfortable.

We enjoyed our stay at the Clarens Mount Rose Holiday House. I would definitely visit again, and take friends. Would love to go in the summer and enjoy some more scenic hiking routes when the environment would be a bit greener and less dusty. A small suggestion to improve would simply be a small shelf (floating shelf or hanging on over tap) in the upstairs shower seeing as there is no place to put down your toiletries inside the shower such as razor. It is not particularly safe to put that on the shower floor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë!

Baie netjies en skoon! Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Greg T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg T
Saam met vriende

Close to everything.

Spacious rooms. Lovely big kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely disappointing.

It was clear that no investment is made in the business. The mattress was old, sagging and had a wire right around it. There are too many ornaments in the way. The linen was washed out, faded, skimpy and limp. There were only 3 towels for 2 people: 1 bath towel, 1 smaller towel and 1 hand towel. They were discoloured and very thin and skimpy. The exterior is beautiful but the interior is very shabby with unmatched pieces of furniture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Sorry for your huge disappointment. You asked for the softest mattress so you got the oldest...sorry. My new mattresses are doublebased independent coil, not soft at all. I noticed you took everything (including the electric blanket) out of the cupboard and remade the bed. I could have done it for you and given you other linen and towels if you used the tel. no. supplied to you. I will get rid of the ornaments and leave the dressing table bare. Yes the linen is washed after every stay even if it's only one night, and I suppose you can see it. My rates are not high enough to allow me to replace linen every 3 months, like the hotels do. And the house is pet-friendly - it shows.
Sorry that you expected matching furniture, surely you looked at the photographs before you booked? I suggest you try one of the new places on the golf estate. However, it will cost about 3 times more. We invest in ensuring that the house has clean water (not a given in Clarens), that the French drains are working (not a given either), that you have electricity and free uncapped WiFi (important for almost everybody), that leaks are fixed, cracked tiles are replaced, the roof is painted and the wooden panes sanded and treated, and the house and garden in general is maintained. However, I will see to it that the towels and linen you were given are permanently removed and that more towels are left out for guests. I hope when you return to Clarens you find something more to your liking.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Pierrie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierrie J
Saam met vriende

Baie lekker huis en ligging

Ons was 6 mense en het heerlik gekuier, sal weer gebruik maak van die huis

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Dankie vir die positiewe woorde! Kom gerus weer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Franco S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Franco S
Gesin met tieners

Baie lekker vir n naweek

Lekker plek vir n naweek , huis se ligging is baie goed

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Bly julle het lekker naweek gehou, Franco.
Diefalarm, 24 uur sekuriteitsreaksie, diefwering voor vensters, en huis is ten volle omhein met mure en duiwelsvurk. Sal graag nog sekuriteitsaanbevelings in werking stel?
Groete.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Carol L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Rustigheid en vrede.

Die rustigheid van self. Kan net sit en ontspan. Ligging fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie! En ook vir skoon huis.
Lekker om op 'n Sondag in so 'n plek in te stap, kon amper nie sien julle was daar nie!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Daynia P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daynia P
Gesin met tieners

Excellent self catering accommodation.

Very well appointed house. Great location. Lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Thank you very much for your positive review!
Much appreciated!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Letitia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gemaklik.

Heerlike uitsig, mooi plek. Sal enige tyd hier bly. Pragtig en skoon, goed toegerus, naby die dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Russell K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with a beautiful view and garden.

Perfect place just 2 blocks from the main square, with a perfect view of the mountains and a picturesque garden. It has every thing you could possibly need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike plek met 'n baie mooi uitsig en tuin.

Dié plek is perfek geleë en is slegs 2 blokke vanaf die hoof plein met 'n prentjiemooi uitsig van die berge en die tuin. Die eenheid het alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Thank you very much for your complimentary review, it is much appreciated.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Lindie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Anna-marie J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and spacious.

House keeping would be nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Thank you for your review. Thank you for alerting us to the fact that no mention is made of the availability of housekeeping - in fact, we can provide housekeeping if it is requested at least 48 hours before arrival. We will amend the website immediately. Please visit us again.

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Letitia S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek naby die dorp.

Dit was heerlik om hier te bly. Soos my eie huis gevoel en sal volgende keer weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House se terugvoer

Beste Me Smit

Baie dankie vir die positiewe kommentaar - dit word uiters waardeer, en julle is enige tyd welkom om weer te kom!

Groete
Mount Rose

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Vanaf
R4 830
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 830
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 830
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e630c6ee867fdaced8bea533ea0d955a8235a9fc0f8586db5aed8a2a1564f078339c402ea368c5f2cf8c82968d6520c523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 830 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 230 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517138372847 28.419946413492