LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Classy and Elegant Apartment | LekkeSlaap
+11

Classy and Elegant Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 480, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Classy and Elegant Apartment is in die hartjie van Menlo Park in Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n sakereisiger of oornaggaste is.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer op die boonste vloer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n slaapbank, 'n projektor vir flieks en gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n patio.

Dit is naby verskeie groot winkelsentrum-areas, Menlo Gate, koffiewinkels, restaurante, inkopiewinkels en die bekende Hazel Food Market.

Slaapplek

’n Bespreking by Classy and Elegant Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Mackenziestraat 480, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 480, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXNruVc8nHKiAaZMy6QoaadVGflqlzvoJz61mqf5umqPhEnEdwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 3) 480 Mackenzie Street Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7694799 28.2591943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!