Clean & Neat Self Catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clean & Neat Self Catering Apartment is op die eienaars se perseel in Rheebok, Mosselbaai, geleë. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie op die Tuinroete.

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 1 stapelbed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en alle kombuistoebehore. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer is toegerus met 'n tafel en stoele vir 6 persone, sowel as 'n TV, DVD-speler, DStv en gratis WiFi.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel en daar is skaduparkeerplek vir motors en sleepwaentjies op die perseel. Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Let asb. daarop dat tariewe van tyd tot tyd wissel, en dit is dus belangrik dat gaste ’n kwota aanvra om te verseker dat die regte tariewe deurgegee is.

Die ligging ideaal, aangesien dit na is aan winkels, gholfbane, 'n casino en die N2 na Mosselbaai en George geleë, met al die winkelsentrums, restaurante, filmteaters en strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Clean & Neat Self Catering Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clean & Neat Self Catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za