Clear Water

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clear Water is 'n selfsorghuis is Struisbaai. Die vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en is naby die strand geleë.

Die gemeubileerde dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer me t'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde kamer is in 'n woonstel op die perseel. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis in die hoofhuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste in. Daar is ook 'n opwasarea. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n dek, braai-area en plonspoel. Daar is ook nog 'n pergola met braaigeriewe langs die motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Clear Water sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clear Water gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 150 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za