Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clear Water Oasis Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clear Water Oasis is 'n familieplaas wat lekker naby Vanrhynsdorp, langs die R27, onderweg na Namibië en Kaapstad geleë is. Die plaas is in 'n rustige area geleë en is 'n goeie plek om te bly as jy Namakwaland en die Weskus met sy tientalle besienswaardighede wil besoek. Daar is ook kampeerplek.

Verblyf is beskikbaar is verskeie kamers, of dit nou vir 'n sakereis of vir vakansiepret is. Kampeerplek is ook beskikbaar. Daar is 2 oornagkamers met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 3 selfsorgeenhede wat 'n kombuisie met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n braai-area op die stoep het. Alle kamers en eenhede het lugversorging, mikrogolfoonde en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 4 kampeerplekke en elke kampeerplek het 'n braai-area, water en krag. Kampeerplekke word deur houtmure geskei om privaatheid te bied. Die badkamers word gedeel.

Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen addisionele koste Maandae tot Vyrdae. Sakegeriewe soos WiFi, skandeer- en e-pos-geriewe is beskikbaar op versoek. Alle gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad, maar geen kinders onder die ouderdom van 18 word toegelaat sonder volwasse toesig nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 159 resensies vir Clear Water Oasis Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clear Water Oasis Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzN2E3MDI4LTQyYmMtNGU4Yi1hMTEzLWYxZThmN2ExNWNkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 Droësand Farm 245. Portion 1 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.586977213827 18.780542720597