Clear Water Oasis Guest Farm
Opsomming van Resensie
Hercules N - Mei 2022
Gemiddeld
Veilige en rustige oornagverblyf naby aan interessante dinge en plekke.
Yolandie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker plaasatmosfeer.
Joey B - Sep 2021
Gemiddeld
Stil, veilig, netjies.
Stephanus Francois N - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik, rustig.
Johann K - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker gebly. Mooi klein plaas, netjies bewerk en baie diere in ’n mooi toestand.
Erika L - Sep 2021
Gemiddeld
Good.
Theunis L - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlike plaasverblyf in gerieflike kamers.
Marhette V - Sep 2021
Gemiddeld
Vriendelike, hulpvaardige mense.
Engela P - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier by die vriendelikste, mooi plek. Baie dankie.
Gerrie J - Sep 2021
Gemiddeld
Rustigheid op sy beste.
Carrol E - Aug 2021
Gemiddeld
Lovely stay in a working farm.
Ronel L - Aug 2021
Gemiddeld
Rustige plaasverblyf.
Paul M - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker. Die weer was egter baie sleg.
Louis D - Aug 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld met vriendelike diens.
Yvonne Du Plessis D - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker, netjies, privaat, aangename mense.
Du Toit V - Aug 2021
Gemiddeld
Mooi area, mooi blomme, lekker geëet.
Dennis J - Aug 2021
Gemiddeld
It was very comfortable and neat.
Regan D - Aug 2021
Gemiddeld
Ek was daar vir 3 dae.
Wynand V - Jul 2021
Gemiddeld
Hartroerende gasvryheid!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dit was net 'n GROOT plesier Wynand, riem onder my hart as ons gaste hul verblyf by ons geniet het en 'n bonus as ons ietsie ekstra kan doen om te help!
Hoop ons sien eendag weer!
Franci En Hannes J - Jun 2021
Gemiddeld
'n Regte plaaskuier, kon lekker op plaas gaan rondstap. Gerieflike, netjiese kamer en badkamer, goed ingerig vir selfbraai, hout klaar gepak.
Anel D - Jun 2021
Gemiddeld
Voel soos huis.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
So bly julle het dit geniet, hoop volgende keer kan ons darem geselsie ook in kry.
Danie G - Mei 2021
Gemiddeld
Heerlike nagrus en fantastiese diens.
Jean B - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlik
Sally H - Apr 2021
Gemiddeld
Convenient accommodation for access to wild flower areas.
Lees meerFrancis Charles S - Apr 2021
Gemiddeld
Ons het net vir een nag oorgeslaap.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ons sal waardeer as u kan uitbrei waaroor u wederhelfte ongelukkig was, dan kan ons daaraan werk en sorg om in die toekoms te verbeter. Ons doen ons bes om uit ons pad te gaan vir ons gaste en so gou as moontlik oplossings te kry sou daar probleme wees. Vriendelike groete
Astrid H - Mrt 2021
Gemiddeld
The owners are very welcoming and show such care in their accommodation.
Ben F - Jan 2021
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Madelyn B - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het net n slaap plek nodig gehad vir twee nagte terwyl ons die omgewing verken het en dit was die perfekte ligging hiervoor.
Johan R - Okt 2020
Gemiddeld
Plaas gevoel.
Elizma B - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike plaaskuier.
Glynis B - Sep 2020
Gemiddeld
Very peaceful and relaxing
Albert K - Sep 2020
Gemiddeld
The owner's hospitality was outstanding!
Dawid B - Sep 2020
Gemiddeld
Die uitleg kort afronding. Massiewe badkamer wat onnodig is. Met swak kombuisgeriewe.
Dr Rob S - Sep 2020
Gemiddeld
Well equipped, secure cottages.
Elsa V - Sep 2020
Gemiddeld
Oorslaap tydens blommeseisoen.
Wim K - Sep 2020
Gemiddeld
Wil langer bly.
Lees meerFrancois D - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies en werklike goeie waarde vir geld.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Francois, ons is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet, altyd net 'n riem onder die hart as ons weet ons gaste is tevrede huiswaarts en beplan om ons eendag weer te kom besoek! Geniet die res van 2020 en veilig wees!
Groete,
Joanita
Gerald R - Aug 2020
Gemiddeld
Great spot for spring flowers, very central.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hi Gerald,
We do apologize for the Wi-Fi and also we thank you for bringing that under our attention, we requested a quote and are awaiting Nashua to come and put in stronger rooters for better Wi-Fi. We only work with cellphones on the farm, not sure what happen to the signal, we apologize.
Have a blessed 2020 and stay safe!!! Hope to see you again in future!
Hannelien S - Aug 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik oornag.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hannelien, ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ai, ou Jessie soek net maat om altyd saam te stap, so sy geniet die gaste vreeslik wat so op en af stap. Hoop ons sien julle weer in die toekoms, geniet die res van 2020 en veilig bly!
Groete,
Joanita
Mariette O - Aug 2020
Gemiddeld
Warm ontvangs, ekstra moeite met geriewe. Bedagsaam.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Mariette, ons is bly julle het dit geniet hier by ons, ons strewe altyd om die ekstra in te sit om ons gaste happy te hou. Geniet die res van 2020 en veilig bly!
Groete,
Joanita
Elri T - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon, met vriendelike mense.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie, Elri, vir jou mooi woorde, riem onder ons harte as ons gaste lekker by ons gebly het! Geniet die res van 2020 en veilig wees!
Groete,
Joanita
Marinda B - Aug 2020
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Marinda, dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien weer in die toekoms, geniet die res van 2020 en veilig wees!
Groete,
Joanita
Roland D - Jan 2020
Gemiddeld
Beautiful place, clean, comfortable, accommodating and friendly owner.
Freek V - Jan 2020
Gemiddeld
Lafenis in 'n baie droë omgewing.
Elna E - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker gerieflik en rustig.
Chimanlal G - Des 2019
Gemiddeld
Definitely a return traveller.
Ray C - Des 2019
Gemiddeld
Was 'n asemrowende ervaring.
Shihaam A - Des 2019
Gemiddeld
Very friendly owners and staff.
Charmaine V - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Heinrich S - Okt 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en goed ingerig.
Lizanné D - Okt 2019
Gemiddeld
'n Definitiewe oorweging, ons gaan vir seker weer by hulle bespreek.
Almari V - Okt 2019
Gemiddeld
Die kamers is ten volle toegerus met alles wat jy benodig!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet! Niks so lekker soos 'n koel kamer as jy moeg gery is nie. Hoop ons sien weer!
Groete,
Michel
Natasha C - Sep 2019
Gemiddeld
Net wat ons nodig gehad het!
Lees meerClear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Sjoe Natasha, dankie vir die pragtige resensie! Sal bietjie gesels by volgende vergadering oor daai spieël....ons streef om te verbeter en almal tevrede huistoe gaan.
Groete,
Joanita
Trix U - Sep 2019
Gemiddeld
Wonderlike, moderne, rustige plaasverblyf.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit, waarna ons strewe vir al ons gaste! Hoop ons sien gou weer.
Groete,
Joanita
David J - Sep 2019
Gemiddeld
Ongelooflik rustig en pragtige uitkyk.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
David ons is bly as ons gaste ons omgewing saam met ons geniet! Hoop ons sien weer.
Groete,
Michel
Willem M - Sep 2019
Gemiddeld
Dis 'n pragtige oasis in die Knersvlakte.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap Willem, riem onder die hart! Volgende keer kom julle bietjie langer, hoop ons sien weer.
Groete,
Michel
Dr Kolie V - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en ruim en netjiese verblyf.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Die sterre is die mooiste!!! Hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete,
Michel
Sibel L - Sep 2019
Gemiddeld
Gepas vir korttermynverblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Convenient for short stays.
We enjoyed staying at Clear Water Oasis Guest Farm. Accommodation was clean, neat and well maintained.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Thank you, Sibel, we strive to keep our guests happy and satisfied! I hope to see you again in the future as we have self-catering units for longer stays if needed!
Greetings,
Michel
Lorna R - Sep 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Lorna, dit was lekker om julle by ons te ontvang! Baie dankie vir die mooi foto's wat jul gemail het, waardeer dit opreg!
Hoop ons sien weer in die toekoms!
Gawie J - Sep 2019
Gemiddeld
Soos wat ek soek in die Karoo, stilte en mooi met 'n vuur wat brand en jy sit en kyk oor die vlaktes.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Riem onder ons harte as ons gaste "happy" huistoe gaan en hulle tydjie by ons geniet het! Hoop ons sien gou weer.
Hannes O - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon verblyf.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hannes, ons is bly jul her lekker gebly! Hoop ons sien gou weer!
Groete,
Michel
Marietjie D - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde, sal beslis aan ons hele span oordra. Strewe altyd daarna om almal "happy" te hou en dat hul tevrede huistoe gaan! Hoop ons sien eendag weer!
Leon D - Aug 2019
Gemiddeld
Netjies en lekker gerieflik.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Bly julle het jul verblyf by ons geniet. Sal opvolg oor daai stortvloer, dankie vir die terugvoering! Hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete,
Michel
Andre V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker atmosfeer.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
André, bly julle het lekker gekuier by ons! Hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete,
Michel
Kobus V - Aug 2019
Gemiddeld
Uitstekende diens, fasiliteite en ligging.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hi Kobus,
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Hantie L - Aug 2019
Gemiddeld
Ongelooflik.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Hantie,
Altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede huistoe. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Ockie B - Aug 2019
Gemiddeld
Die mense is fantasties.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang!
Mareli D - Aug 2019
Gemiddeld
Wonderlike diens en pragtige plek.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie Marli....die stilte is nogal lekker as mens dit die nodigste het! Hoop ons sien weer!
Groete,
Michel
Jacques B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie ruim en netjies, met 'n groot badkamer met 'n stort en bad. Was lekker.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hi Jacques,
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Johanna Susanna D - Aug 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Johanna,
Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Groete,
Michel
Liezel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netjiesste verblyf wat ons nog beleef het. Die foto's op die webwerf is werklik soos wat dit daar lyk.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hi Liezel,
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly! Ons probeer nog planne maak om klein kombuisstasies in die oornageenhede ook te kry. Ons diens daagliks ons kamers, daarom nie nodig vir ons gaste om skottelgoed te was nie, ons meisies sit daagliks skoon eetgerei in, maar ons kyk beslis daarna. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Izelle E - Aug 2019
Gemiddeld
Rustig pragtig op sy beste.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Izelle,
Baie dankie vir die pragtige resensie, beslis 'n riem onder die hart as ons gaste tevrede is. Hoop om jul weer in die toekoms te sien!
Liezel V - Aug 2019
Gemiddeld
Pragtige plek met 'n lieflike uitsig op die berge en die Jacuzzi was 'n absolute bonus.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Hi Liezel,
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Burrie E - Jul 2019
Gemiddeld
Rustige veilige plaasatmosfeer, oornag-gerief.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Burrie,
Altyd lekker om te hoor as ons gaste tevrede by ons weg is. Hoop ons sien weer in die toekoms!
Riekert B - Apr 2019
Gemiddeld
Goeie diens en skoon kamers.
Pieter E - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker oornagverblyf met vriendelike gasheer!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Pieter,
Volgende keer kom ontspan julle 'n bietjie langer, altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet hier by ons!
Cherise W - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Anet C - Feb 2019
Gemiddeld
Lekker uitgerus.
Nuraan M - Jan 2019
Gemiddeld
Onwelkom.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Nuraan,
Soos reeds aan u gestuur op 'n persoonlike epos, kan ek vir die misverstande wat gelei het tot u ongelukkigheid slegs onverskoning vra. Glo my as ek weereens sê, die reëls geld vir al ons gaste en by ons is almal welkom. In die 4 jaar wat ons hier is, is hierdie 'n eerste geval soos u s'n wat oor ons pad kom.
Geseënde 2019 vir u.
Frikkie L - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was lekker.
Malan M - Jan 2019
Gemiddeld
Regtig rus vir die siel.
Dawid E - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlike skoon lug en plaasatmosfeer om jou.
Abrie J - Jan 2019
Gemiddeld
'n Ware oase vir 'n moeë lyf!
Ben F - Des 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie, dit maak ons harte warm as ons gaste gelukkig huistoe kan gaan!
Hoop ons sien weer in die toekoms en voorspoed vir 2019!
Sylvia V - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker gerus.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Sylvia,
Baie dankie, ons is baie bly julle het lekker gebly by ons. Ons beplanning vir 2019 is om in ons tweeslaapkamereenhede ook lugversorging te installeer.
Hoop ons sien weer in die toekoms!
Heléne B - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was puik en smaakvol.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly! Hoop ons sien gou weer!
Charles L - Sep 2018
Gemiddeld
Puik, op 'n plaas tussen wingerde naby dorp. Ruim, goed ingerig, baie privaat opset.
Con D - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies met alle geriewe, 100%.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dis 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig huistoe kan gaan! Hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Louis E - Sep 2018
Gemiddeld
Asemrowende omgewing met 'n pragtige wooneenheid waar 'n mens net kan terug sit en ontspan.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Esme,
Baie dankie vir jul pragtige woorde! Ons strewe daarna dat ons gaste verblyf ontvang wat by hulle sal by bly en gelukkig huistoe kan gaan!
Hoop ons julle sien weer in die toekoms!
Elmari R - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en alles mooi skoon.
Elaine S - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Altyd bevredigend as ons gaste hul verblyf hier by ons geniet het. Sien hopelik weer in die toekoms!
Groete,
Michel
Kevin S - Sep 2018
Gemiddeld
Beautiful surroundings, very comfortable bed, clean.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Always heartwarming if our guests leave happy! Hope to see you again in the future.
Michel
Gawie L - Sep 2018
Gemiddeld
Eienaar was baie vriendelik en aangenaam. Ons werklik laat tuis voel!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Riem onder die hart as ons gaste tevrede huistoe gaan en hulle verblyf by ons geniet het. Ons hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete Michel
Dreyer D - Sep 2018
Gemiddeld
Puik in alle opsigte.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die groot kompliment, altyd 'n bonus as ons gaste tevrede huistoe gaan. Ons sien hopelik weer in die toekoms. Groete Michel
Daniel Marius T - Sep 2018
Gemiddeld
Alles was goed georganiseer in 'n veilig omgewing.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Daniel,
Dis altyd vir ons 'n plesier en lekker as ons gaste hul verblyf by ons geniet het! Sien julle hopelik weer in die toekoms.
Groete,
Michel
Lothar Z - Sep 2018
Gemiddeld
Just super.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us! Always heartwarming if our guests leave happy.
Miemie P - Aug 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet Miemie, en ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Veilig reis en sien hopelik weer in die toekoms. Groete, Joanita.
Jan K - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige verblyf in 'n landelike omgewing!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Jan, dis altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede met hul verblyf by ons, beslis 'n riem onder die hart. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Michel
Banus B - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was lekker!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dis altyd ons plesier. Hoop ons sien julle in die nabye toekoms weer. Groete, Michel
Gert B - Aug 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dis altyd ons plesier. Hoop ons sien julle in die nabye toekoms weer. Groete, Michel
Inge T - Aug 2018
Gemiddeld
Die mense was baie vriendelik en die verblyf was baie skoon en gerieflik.
Anna-mari S - Aug 2018
Gemiddeld
Tussen niks en nêrens is hierdie pragtige oase!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Anne-Mari, dis is altyd 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig en tevrede by ons weggaan! Van ons kant af is dit altyd net 'n plesier. Sien hopelik weer in die toekoms! Groete, Michel
Zanne F - Aug 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike diens, pragtige uitsig!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Bly dat julle jul verblyf hier by ons geniet het. Hopelik sien ons weer in die toekoms. Groete Michel
Wiesa M - Aug 2018
Gemiddeld
Baie gerieflike en wonderlike verblyf op 'n pragtige en baie netjiese plaas.
Lees meerBetsie M - Aug 2018
Gemiddeld
Was heerlik rustig.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Bly dat julle jul verblyf hier by ons geniet het. Sien hopelik in die toekoms weer. Groete Michel
Neels K - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekende verblyf, wens ons kon langer kuier. Dankie vir die vriendelike ontvangs.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Neels, dis altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede huistoe. Dis altyd net ons plesier. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Michel
Tolla G - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie bly dat julle jul verblyf hier by ons geniet het. Hoop om weer in die toekoms te sien!
Groete
Michel
Francois M - Jul 2018
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap.
Lees meerClear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Francois,
Dis altyd 'n riem onder die hart as ons kliënte gelukkig en tevrede by ons weggaan! Van ons kant af is dit altyd net 'n plesier.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Michel
Rika V - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie, dis altyd ons plesier. Hoop ons sien julle in die nabye toekoms weer!
Groete,
Michel
Anthony P - Jun 2018
Gemiddeld
Fantastic people and excellent service.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay here with us! Hope to see you again in the future.
Michel
Hennie L - Jun 2018
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf wat ek enige tyd sal aanbeveel.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dis altyd net 'n groot plesier! Hoop ons sien julle in die nabye toekoms weer! Groete, Michel
Eronilda O - Mei 2018
Gemiddeld
Was beslis lekker sal ander aanraai om daar te oornag.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Dit is altyd net ons plesier! Sien hopelik gou weer.
Groete,
Michel
Maryke R - Apr 2018
Gemiddeld
Baie mooi plek.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Altyd ons grootste plesier. Riem onder die hart as ons kliente gelukkig en tevrede by ons weggaan!
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Michel
Axel V - Feb 2018
Gemiddeld
Hul het uit hul pad gegaan om krag aan ons te voorsien na 'n slegte storm net voor ons daar aangekom het.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle geduld en hulp en die lekker gesels na die storm se skade. Hoop ons sien u weer in die toekoms.
Groete
Michel
Benieta S - Jan 2018
Gemiddeld
Ontspanne!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Alles wat mooi is vir 2018 vir julle. Dit is altyd ons plesier, solank julle lekker gekuier en uitgerus het. Ons hoop om jul gou weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Janine S - Jan 2018
Gemiddeld
A pleasant, clean, safe, comfortable and friendly place to stay. Will definitely go back there.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
It was our pleasure to host you. All the best for 2018 and we do hope to see you soon!
Jana N - Jan 2018
Gemiddeld
'n Regte oase in die amper woestyn.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Alles wat mooi is vir 2018 vir julle.
Baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het, dis net ons plesier. Hoop om u gou weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Annemarie H - Jan 2018
Gemiddeld
Verblyf was netjies en skoon.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Alles wat mooi is vir 2018 vir julle.
Net ons plesier. Baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en hoop om u gou weer in die toekoms te verwelkom by ons.
-neville W - Okt 2017
Gemiddeld
Wonderlike verblyf, baie skoon en netjies. Gasvrye ontvangs.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Altyd net ons plesier! Baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en hoop om u gou weer in die toekoms te verwelkom by ons.
Groete
Michel
Roger S - Okt 2017
Gemiddeld
Clean, comfortable and well maintained.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Tina F - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig en stil.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
So bly om te sien julle het julle tydjie hier by ons geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete
Marnitz V - Sep 2017
Gemiddeld
Alhoewel dit net 'n oornagstop was, het ons dit baie geniet.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ons grootste plesier! Baie bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop ons sien weer in die toekoms.
Elzette P - Sep 2017
Gemiddeld
Oase in 'n dor wêreld!
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gekuier hier by ons. Ek hoop ons sien julle in die toekoms weer. Groete.
Anthony M - Sep 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Clear Water Oasis Guest Farm se terugvoer
Baie bly dat julle jul tuis-gaan hier by ons geniet het. Sien hopelik gou weer.
Groete