Clementine Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clementine Guest House is 'n 4-ster-B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die kamers het of 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Die kamers het en suite-badkamers met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die volgende geriewe is ook in die kamers: lugversorging, komplimentêre seep en toiletware, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

'n Heerlike ontbyt word bedien en ons kan ook voorsiening maak vir vegetariërs. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer waar jy kan ontspan en daar is veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheerde hekke. Ons is naby winkels, restaurante, 'n natuurreservaat en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clementine Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za