Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliffhanger Cottages

Hedge
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hedge bied bekostigbare verblyf in 'n lieflike tuin. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat kredietgeriewe beskikbaar is en dat tjeks nie aanvaar word nie.
'n TV is in elke eenheid beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cliffedge
Vanaf
Vanaf R2 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cliffedge is 'n selfsorg-houtchalet op die rand van 'n steil vallei met 'n asemrowende, ongerepte uitsig op die Outeniekwaberge en oor die Knysnawoud. Dit is die ideale wegkruipplek vir vakansiegangers of wittebroodpaartjies wat lief is vir die natuur. Die chalet het 'n ruim oopplan-leefarea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed aan die een kant en 'n kombuis aan die ander kant. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdakdek aan die voorkant van die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat kredietgeriewe beskikbaar is en dat tjeks nie aanvaar word nie.
'n TV is in elke eenheid beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cliffhanger
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cliffhanger is 'n selfsorg-houtchalet op die rand van 'n steil vallei, met 'n asemrowende, ongerepte uitsig op die Outeniekwaberge. Dit is die ideale wegkruipplek vir vakansiegangers of wittebroodpaartjies wat lief is vir die natuur. Die ruim chalet het 1 slaapkamer en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet, bidet en 'n groot stort met 'n uitsig. Daar is ook 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Buite is daar 'n semi-beskutte stoep met draagbare braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat kredietgeriewe beskikbaar is en dat tjeks nie aanvaar word nie.
'n TV is in elke eenheid beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a403f16631e0ca8cea613da3e1bc662e7c0215418698885e98128359c4e6b8300713baee0b3428076b5904c24b6e89fee88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988080053455 22.981963455677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem