LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cliffview | LekkeSlaap
+6

Cliffview

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Chestnut Ave, , Roodekrans, 1731, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prentjiemooi buurt op die grens van 'n klein natuurreservaat.

Gratis WiFi beskikbaar.

Ons spog met eksklusiewe kamers met TV, heeltemaal privaat asof jy in jou eie huis woon. 'n Kombuis met mikrogolfoond, ketel en yskas beskikbaar. Ontbyt word tussen 8:00 en 11:00 bedien. Aandete word op versoek teen R150.00 pp bedien.

Cliffview is omring met winkelsentrums, teaters en rolprentteaters. Die Walter Sisulu Botaniese Tuin, die Wieg van die Mensdom en twee casino's (Montecasino en Silverstarcasino) is binne 10 tot 20 minute van ons deurdrumpel af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Cliffview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 5 Chestnut Ave, , Roodekrans, 1731, Gauteng
  • Gaste dink Cliffview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Chestnut Ave, , Roodekrans, 1731, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2OTcxMWExLWZmOTItNDg3My1iNTJmLWZhNWZiMTJlMjUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 5 Chestnut Ave Unit 2 1731 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.11186 27.83656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!