LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cliffview | LekkeSlaap
+6

Cliffview

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Cliffview
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadine C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C
Enkelreisiger

Die lekkerste verblyf, met die vriendelikste diens!

Ek het my tyd by Cliffview terdeë geniet! Alles was skoon, netjies, veilig en presies soos verwag. Die area is rustig en ongelooflik veilig. Die diens was uitstekend! Meer as wat ek verwag het! Ek sal enige iemand aanbeveel om hier aan te klop vir fantastiese diens en waarde vir elke sent!

Cliffview's terugvoer

Beste Nadine,

Baie dankie vir jou mooi evaluering op Cliffview.

Groete
Deon en Jouberta

Cliffview
Mariël E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariël E
Saam met vriende

Gasvrye en lieflike mense.

Baie vriendelike en behulpsame diens by die tannie en oom. Hulle het ons hartlik ontvang en op die hande gedra.

Jaco V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service! Wonderful people!

We really enjoyed our stay! Hosts are friendly, breakfast was amazing, beautiful view and room was nice and clean! Definitely recommended!

Susan N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Enkelreisiger

Heerlik gerus!

Ek is met ope arms verwelkom. Gerieflike verblyf, alles netjies, kraakvars linne. Sal Cliffview beslis aanbeveel!

Cliffview's terugvoer

Dankie vir jou mooi kommentaar oor Cliffview Susan. Ons het jou as gas geniet en hoop ons sien jou gou weer.
Deon en Jouberta

Cliffview
Anna-maria F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, heerlike, rustige puik verblyf!

Ons het ons verblyf en kuier verskriklik geniet. Jouberta en Deon het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel! Hul ontbyt was uitstekend en wat 'n wonderlike pluspunt om dit elke oggend op hul stoep te kon geniet. Ons sien jul beslis weer.

Elise E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie. Deon en Jouberta het ons vriendelik ontvang en het alles moontlik gedoen om te verseker dat ons verblyf aangenaam is. Heerlike ontbyt was elke oggend voorgesit op 'n stoep met pragtige uitsig. Die kamer het ook 'n balkon met uitsig.

Freda F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en ontbyt was baie lekker.

Ons het ons verblyf geniet. Dit sal regtig lekker gewees het om 'n vleisie te kon braai en die kombuis het nie regtig plek om jou eie etes te kook nie. Dis 'n wonderlike omgewing en voel regtig baie veilig. Dit sal ook goed wees om 'n plekkie te hê om nat goed op te hang en 'n afdakgedeelte vir bietjie meer bedekking teen reën en wind, anders was dit baie lekker. Dankie van Australië.

Cecilia C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hospitality was the best and the food was so fresh

Thanks a lot we have slept so lekker and the hospitality was 100% - thanks again!

Andre T - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Sal die plek beslis aanbeveel.

Anri J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri J

Baie netjies!

Die gasvryheid en kos was fantasties!

Riette S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette S
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf en vriendelike mense.

Gerieflik, netjies en vriendelike mense.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Chestnut Ave, , Roodekrans, 1731, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2OTcxMWExLWZmOTItNDg3My1iNTJmLWZhNWZiMTJlMjUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 5 Chestnut Ave Unit 2 1731 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.11186 27.83656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!