Clifton Cafe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton Cafe is in Lyttleton Manor, Pretoria en bied gehalteverblyf in 2 kamers. Dis in 'n woonbuurt 800 m vanaf Unitas Hospitaal en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrein, Supersport Park en ander geriewe.

Die Rose-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi, lugversorging, haardroër, toiletware, yskassie, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Jasmyn-kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is direk aan die hoofhuis verbind, maar het sy eie ingang. DStv is ook beskikbaar.

Daar is 'n rookarea buite en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Unitas Hospitaal is 800 m vanaf die verblyf en Heuwelsig Aftree-oord is 50 m vanaf die verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Cafe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false