Clifton Corner Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 50 % af

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 21 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is. Alle kamers beskik oor linne, handdoeke, ’n yskassie, ’n TV met DStv, haardroërs, WiFi, werkruimte vir sakereisigers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die dekor is fantasties en die kamers lei na ’n ontwerpte tuin. Daar is ’n fontein, groot bome en volop voëllewe.

’n Kontinentale ontbyt word elke oggend voorsien en ’n pendeldiens is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die gastehuis is stapafstand van die welbekende Unitas Hospitaal. Dis ook 2 km vanaf die Gautreinstasie, 2 km vanaf Centurion Sakesentrum, Unisa en alle snelweë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe is slegs 40 minute se ry hiervanaf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Corner Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 R580 per nag (vir 2 mense)

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 21 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false