LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Corner Guesthouse | LekkeSlaap
+80

Clifton Corner Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Clifton Corner Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elna H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H

'n Huis weg van jou huis!

Uitstekende diens. Uitstekende kamers heerlike ontbyt! Alles baie smaakvol! 10/10.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elna

Ons is bly jy het jou verblyf geniet by ons!

Hoop om jou weer spoedig te sien.

Clifton Corner Guesthouse
Tiaan J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern!

Ons het baie gemaklik gebly was lekker modern en baie netjies!

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het.

Clifton Corner Guesthouse
Conrad B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjiese plek, baie goeie waarde.

Ons het 7 kamers gebook, dogter se troue in omgewing, dus eintlik net vir oorslaap aangesien ons vroeg uit en baie laat eers terugkom. Verskillende kamers, almal baie netjies en kwaliteit afwerkings. Sal graag weer kom, kan beslis aanbeveel.

Daleen N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons bly gereeld in gastehuise en die was een van die beste plekke tot dusver.

Ruim kamers en badkamers, kwaliteit handdoeke. Alles baie skoon en netjies.

Lynnecha L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnecha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met besonderse vriendelike diens!

Was die naweek daar vir my en my man se huweliksherdenking. Die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is point on en die ontbyt wat ingesluit is is baie smaaklik en vullend. Sal definitief weer gaan 'kuier' en dit ten volle aanbeveel.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ons is bly u het u verblyf by ons geniet.
Hoop om u spoedig weer te sien.

Clifton Corner Guesthouse
Selette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het.

Definitief waarde vir geld.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Ons is bly dat ons U verwagtinge oortref het.
Hoop om U gou weer te sien.

Clifton Corner Guesthouse
Jani V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Baie lekker gebly. Spog plek, baie goeie diens.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Dankie Jani,
Hoop om julle weer spoedig te sien.

Clifton Corner Guesthouse
Heilandi V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilandi V
Besigheidsreis

Gerieflik, netjiese en skoon fasiliteit in 'n rustige omgewing. Sal beslis weer daar oornag. Dankie Amanda en span.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, neat and clean facility, in a quiet area. Will definitely stay there again. Thank you Amanda and team.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

It was a pleasure having you with us.
Thank you for your kind words.

Clifton Corner Guesthouse
Cheryl P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P
Enkelreisiger

Outstanding and very friendly and helpful.

Excellent accommodation! Will recommend and will use again in future.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Thank you for your kind words.
Have a great day.

Clifton Corner Guesthouse
Adel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

'n 5-ster gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang. Netjies, pragtige gastehuis. Sal weer Clifton Corner gastehuis besoek.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Dankie Adel.
Hoop om julle gou weer te sien.

Clifton Corner Guesthouse
Bennette W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Wonderlike gasvryheid. Kan aanbeveel.

Clifton Corner Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Bennette.
Julle is altyd welkom.
Amanda,
Clifton Corner Gastehuis

Clifton Corner Guesthouse
Gonda L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda L
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens en netjies.

Dis die wonderlikste plek waar ek nog gebly het!

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!