LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Country House | LekkeSlaap
+33

Clifton Country House

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Clifton Country House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Melissa R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa R
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig!

Die gasheer en -vrou is baie hartlik en behulpsaam. Die plek is bietjie outyds en kan opgeknap word, maar ons het baie lekker gebly en dis 'n lekker plek om oor te slaap op pad see toe.

Adele J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Rustige atmosfeer met vriendelike personeel en diens.

Ons (3 geslagte saam) het in een van hul selfsorgeenhede gebly en het die rustige atmosfeer en pragtige uitsig terdeë geniet. Ons kon selfs vriende nooi om saam te braai en het heerlik gekuier. My man het bass gevang in 1 van die damme, wat sy dag gemaak het. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis Clifton Country House aanbeveel en self weer daar oorbly.

Mariaan S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S
Saam met vriende

Patsy en Gary laat mens onmiddellik tuis voel.

Heerlike stil atmosfeer.

Mariska S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska S
Gesin met klein kinders

Netjies.

Warm ontvangs, pragtige uitsig, goeie fasiliteite, uitstekende diens.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you so much for your lovely review.

Clifton Country House
Dawie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view. Friendly people.

Thanks for an awesome week. This was a well rested few days and I will recommend it to everybody.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you for your lovely review.

Clifton Country House
Pieter F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Moenie iemand op sy baadjie takseer nie.

Was 'n aangename ervaring om 'n naweek se verblyf vir my pa en 'n vriend te bespreek, fantastiese uitsigte en rustige omgewing om weg te breek vanaf die besige strate van Durban. Ek beveel graag hierdie gastehuis aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Never judge a book by its cover.

Was 'n pleasant experience to book a weekend's accommodation for my father and a friend, great views and great peaceful surroundings away from the busy roads of Durban. I highly recommend this guest house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you for your lovely review

Clifton Country House
Bernice P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, skoon, goed onderhou. Aangenaam.

Ruim huis, goed onderhou, behulpsame diens. Skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice surroundings, clean, well kept. Pleasant.

Spacious house, well maintained, helpful service. Clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you for your lovely review.

Clifton Country House
Jeff G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice hosts, clean and tidy cottage.

Very hospitable hosts. Friendly staff. Clean and tidy, easy to get to.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you so much for your positive review. It is always a pleasure to have such friendly, warm guests to stay over.

Clifton Country House
Hendrik E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet place to stay over for a night or two.

See stars.

Clifton Country House's terugvoer

Thank you Hendrik for your positive review.

Clifton Country House
Pinkie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pinkie R
Gesin met klein kinders

Water was continuously cold in one unit as they use gas, informed owner but it never helped.

Too expensive for a country house, which has very limited DStv channels, hot water was a problem in one unit as someone had fiddled with gas.

Clifton Country House's terugvoer

The owner responded to the hot water Immediately as someone fiddled with the temperature.
The DStv is the hospitality package which includes movies and all sports channels and many more.

Clifton Country House
Antoinette M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en beslis baie rustig - ideaal vir 'n wegbreek!

Ek en my man het dit baie geniet. Verblyf is gerieflik en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en selfs ook die skoonmakers is vriendelik en hulpvaardig. Beslis die bestemming vir 'n heerlike, rustige wegbreek!

Clifton Country House's terugvoer

Dear Antoinette
Thank you for your lovely review, it was a pleasure having you stay in one of our units.
Regards, Clifton Country House

Clifton Country House
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrit 32, langs die N3, Assegay, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMWJiYWI5LTQxY2MtNGM3MS05MzYyLWViMjg3ZWU3YmRhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Exit 32 Off N3 Assegay 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.819474412754 30.761155486107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!