LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Cove | LekkeSlaap
+23

Clifton Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 284, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Clifton Cove is 'n selfsorg-villa in Clifton se luukse woonbuurt in Kaapstad. Dié vakansiehuis het 'n balkon met 'n asemrowende see-uitsig.

Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Dié kamer lei na 'n groot, privaat dek met sonbeddens. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die derde en vierde kamers is op die grondverdieping, elkeen het 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Die kamers het toegang tot die tuin en die binnehof. Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 6.

Die oopplan-leefarea het 2 kaggels en 'n TV. Dié area lei na die vermaakarea met sonstoele en 'n swembad. Die eiendom het 'n elektriese heining, geslotekringtelevisie, 'n alarmstelsel wat aan sekuriteit gekoppel is en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Clifton Cove is naby Clifton en Kampsbaai se strand, restaurante, kroeë in die area en dit is ongeveer 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Clifton Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofweg 284, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 284, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22oiI9xUOLGA6Z2ZzVEhpPZJpYoQJcyYB9SvnhjGgq1p2554Fu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 350  per nag (plek vir 8) 284 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9370513 18.3794877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!