Clifton Splendour

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton Splendour is 'n selfsorg-villa in Clifton, 'n luukse buurt aan Kaapstad se Atlantiese kus. Dit is naby die strand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede af.

Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die derde kamer het 'n koninggrootte-bed. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wynyskas, 'n gasstoof, koffiemasjien en 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gas-kaggel en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n buitetafel, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die swembad. WiFi is beskikbaar in die huis en daar is parkeerplek in die straat.

Let wel dat daar trappe na die huis is en dat dit nie geskik is vir diegene wat sukkel om trappe te klim nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Clifton Splendour sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Splendour gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za