Clifton Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë.

Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, 'n etenstafel vir 3, 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg.

Stapeldeure lei vanaf die woonstel na 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Clifton Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za