LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clifton Studio | LekkeSlaap
+19

Clifton Studio

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Clifton Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Enkelreisiger

Baie netjies en uitstekende ligging.

Vriendelik diens en baie netjiese plekkie.

Anja F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en hoë kwaliteit verblyf, goed geleë met alles wat jy nodig het.

Ons was slegs vir 3 aande ingeboek, maar sou beslis langer wou bly. Ideaal geleë om al die lekkertes wat Kaapstad het om te bied te geniet. Daar is selfs verniet wifi en Netflix vir die “chill dae”. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 57, First Beach-kompleks, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnP3GCSU6prfDykFAAAHvFECEpHh0633gQ4seb0ciG59RVCgFX6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 57 Victoria Road First Beach complex 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.93689177301 18.378490530027
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!