Clifton Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clifton Views is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die eksklusiewe voorstad Clifton, langs die kus. Dié woonstel bied ongelooflike uitsigte oor die see, Cliftonbaai en die Twaalf Apostels. Dit is ook naby die Blouvlagstrand.

Die woonstel kan 2 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en ander klein toebehore. Daar is 'n etenstafel met 3 stoele. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n groot terras met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clifton Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za